Modulekode | NMP 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Bepaling van die grootte, toepassing, en bepaling van die effektiwiteit van die mees algemeen gebruikte eenheidsoperasies, insluitende vergruising, sifting, klassifikasie, vermaling, swaartekragskeiding, digtemediumskeiding, magnetiese skeiding en indikking. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (NMP 310) |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App